Skip to content Skip to footer
0 items - R0.00 0

Terugbetalingsbeleide

Ons wil hê jy moet happy wees met jou merch. As iets nie reg is nie, help ons graag.

Geskik vir Terugbetaling
Terugbetalings word slegs toegestaan vir:

  • Fabrieks- of produkdefekte
  • Beskadigde items
  • Verkeerde item ontvang

Kontak ons binne 7 dae na aflewering, met foto of video bewys.

Items moet wees:

  • Ongedra
  • Ongewas
  • In oorspronklike toestand
  • In oorspronklike verpakking

Nie Geskik vir Terugbetaling

  • Afslag- of uitverkopingitems
  • Beperkte drops
  • Geskenkbewyse
  • Verkeerde grootte bestel deur die klant

Wanneer goedgekeur, word terugbetalings via dieselfde betaalmetode verwerk.
Versendingskoste word nie terugbetaal nie.