Skip to content Skip to footer
0 items - R0.00 0

Omruilbeleid

As jy ’n item wil omruil vir ’n ander grootte of kleur, kontak ons binne 7 dae van aflewering.

Omruilings hang af van beskikbare voorraad.

Items moet wees:

  • Ongedra
  • Ongewas
  • In oorspronklike toestand
  • In oorspronklike verpakking

Klante dra die koerierkoste vir omruiling, tensy die item foutief of verkeerd is.

Indien ’n omruil nie moontlik is nie, kan krediet toegestaan word.