Ons wil hê jy moet happy wees met jou merch. As iets nie reg is nie, help ons graag.
Geskik vir Terugbetaling
Terugbetalings word slegs toegestaan vir:
- Fabrieks- of produkdefekte
- Beskadigde items
- Verkeerde item ontvang
Kontak ons binne 7 dae na aflewering, met foto of video bewys.
Items moet wees:
- Ongedra
- Ongewas
- In oorspronklike toestand
- In oorspronklike verpakking
Nie Geskik vir Terugbetaling
- Afslag- of uitverkopingitems
- Beperkte drops
- Geskenkbewyse
- Verkeerde grootte bestel deur die klant
Wanneer goedgekeur, word terugbetalings via dieselfde betaalmetode verwerk.
Versendingskoste word nie terugbetaal nie.